.

Als wat nou val ’n bonus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

In September, lentemaand, het ons in die noorde van Bloemfontein 30 mm reën gehad ná die mooi 46 mm van Augustus.

Met die einde van September het die derde kwartaal sy einde bereik en staan die algehele reënval tot dusver vanjaar by ons op 643 mm, wat 83 mm bo die gemiddelde jaar-som van 560 mm vir Bloemfontein is.

As dit nie rede tot dankbaarheid is nie, weet ek darem nie wat is nie.

Boonop was dit die meeste van die tyd sagte reën, sonder skade.

besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 181/7
Papua New Guinea 97/10
besig om te laai... Regstreeks
Knights 92/4
North West 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,783.22
+0.0%
Silwer
24.24
-0.5%
Palladium
2,024.50
-2.5%
Platinum
1,047.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.3%
Finansiële 15
13,931
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos