.

Debuut-album na Bfn gebring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp

Bloemfonteinse sanger Gerduan Kemp (24), wat hom onlangs in Pretoria gevestig het, stel Vrydag (22/10) sy eerste album hier bekend.

Gerduan sê hy het verhuis omdat daar vir hom meer geleent­hede is.

“Dit was nogal uitdagend om aan die begin tussen Bloemfontein en Pretoria te reis om opnames te doen.”

Hy is egter opgewonde om sy album, Sesde Sintuig, hier bekend te stel omdat dit sy grootwordplek is.

“Ek werk al sedert 2019 aan die liedjies. Ek was bevoorreg om saam met talle bekendes in die musiekbedryf aan die album te werk.

“My liedjies is geïnspireer deur dinge wat in my lewe gebeur het. Jy kan maar sê dit is my storie. Sommige klink dalk na ’n love song, maar daar lê ’n dieper betekenis daaragter.”

Hy sê die liedjies wissel baie en daar is alles van akoestiese klanke en danstreffers tot pop en rock, selfs simfonie-weergawes.

“Die titel van die album is ’n goeie beskrywing van hoe ek oor musiek voel.”

Die bekendstelling is Vrydag-aand by Famous Brew and Still by Gallery on Leviseur in Westdene.

Toegang sal gratis wees, maar belangstellendes moet vooraf bespreek deur 051-444-1683 te skakel. Die album sal op ’n geheue­stokkie gekoop kan word.

besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos