.

Skenking gee diere ’n nuwe begin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Met die oorhandiging is van links Nico Hamman (gr. 5-leerling aan die Laerskool Bloemfontein), Werner Lombaard, Elzaan Jonker en Pieter Claassen (Matlakse).Foto: Verskaf

Die dierereddingsorganisasie New Beginnings het onlangs ’n hupstoot gekry.

Die NG kerk Fichardtpark se jeuggroep het op 18 September ’n geldinsamelingsgeleentheid gehou om kos, komberse, blikkieskos en geldelike skenkings in te vorder.

“Met die hulp van die onderneming Matlakse is onder meer tien 40 kg-sakke hondekos ook aan New Beginnings geskenk,” sê Pieter Claassen van die kerk.

Die skenking is op 25 September by New Beginnings in Roodewal afgelewer.

“Hulle was baie dankbaar. In daardie stadium moes hulle omsien na 47 honde en 14 katte wat gered is.”

Hy sê die jeuggroep het ook van die geleentheid gebruik gemaak om aan die diere by dié sentrum aandag te gee.

“Al die honde en katte daar het ’n permanente tuiste nodig.”

  • Vir meer inligting kan belangstellendes die Facebook-blad New Beginnings Charity besoek.
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.41
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,800.01
+0.4%
Silwer
24.38
+0.2%
Palladium
2,059.50
+1.8%
Platinum
1,042.36
-0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.4%
Finansiële 15
13,915
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos