.

Vroue wil kinders help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Natalie Theunissen, Zandra Harley, Shari van der Walt, Estee Greeff doen bewusmaking en samel geld in vir die Boelieblik.Foto: Verskaf

’n Groepie vroue werk hard agter die skerms om kos vir 170 behoeftige kinders in die stad te verskaf.

Die Boelieblik: Uitkoms vir kinders ver- skaf gereeld kos aan kinders by uitgesoekte laerskole en kleuterskole. Hulle verskaf ook weekliks kos aan twee van die jeugsorgsentrums by Ons Kinderhuis.

Zandra Harley, een van die direkteure, sê hulle help waar hulle kan. “Daar is groot behoefte in die stad en waar ons kan, help ons ook met skenkings van kos. Ons gee ook oor naweke kospakkies vir die koshuiskinders wat in die week in Dealesville skoolgaan.”

Zandra sê hulle wil graag meer doen, soos om vir die kinders wat gereeld kos ontvang, te bederf op hul verjaardae.

Die Boelieblik bied nou ’n geldinsamelingspoging aan waar ouers hul babas en peuters kan inskryf vir ’n kompetisie. Inskrywings kos R50. Besoek die Facebookblad Boelieblik – uitkoms vir kinders - Bfn om aan dié kompetisie deel te neem en so dié projek te ondersteun.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.41
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,800.24
+0.4%
Silwer
24.41
+0.3%
Palladium
2,033.50
+0.6%
Platinum
1,044.39
-0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
-0.1%
Alle aandele
67,172
-0.1%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos