.

Voortrekkers reik uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Van links is Ian'sha de Vash (bestuurder: Olea), Gerda en Willie Engelbrecht (die Voortrekkers) en Naomi Tait.Foto: Verskaf

Die Voortrekkers in die Vrystaat se Mara Theron-gemeenskapsprojek het die afgelope drie maande geld ingesamel ten bate van die Olea-kankersorgsentrum in Bloemfontein.

Voortrekkers van oor die Vrystaat heen het muntleggings gehou en geld ingesamel vir die projek.

Die dagbestuur van die projek het op 29 September net meer as R10 000 se skoonmaakmiddels, kombuistoerusting en kosvoorraad aan Olea oorhandig.

Verskeie Voortrekkerkommando’s het ook blikkieskos vir die projek ingesamel en het dit reeds by die sentrum afgelewer.

Die fokus van die projek is om sorg vir kankerpasiënte te bevorder met die slagspreuk van die Voortrekkers: “Gee om”.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.3%
Rand - Pond
20.42
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,801.56
+0.5%
Silwer
24.45
+0.3%
Palladium
2,053.50
+1.3%
Platinum
1,045.04
+0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.1%
Hulpbronne 10
63,244
+0.4%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos