‘Bekostigbare’ huise binne 20 dae opgeraap

akkreditasie
Hierdie tweeslaapkamerhuis met een badkamer in Protea Heights in Brackenfell, Kaapstad, is onlangs binne agt dae vir R1,616 miljoen - bo die vraagprys van R1,6 miljoen - deur Eazi Real Estate verkoop. Foto: Verskaf
Hierdie tweeslaapkamerhuis met een badkamer in Protea Heights in Brackenfell, Kaapstad, is onlangs binne agt dae vir R1,616 miljoen - bo die vraagprys van R1,6 miljoen - deur Eazi Real Estate verkoop. Foto: Verskaf

Huise wat realisties geprys is – onder die R2,5 miljoen-kerf – sorg vir momentum in die huismark en lok sommer binne ’n paar dae ’n aanbod deur ’n voornemende koper.

In sommige gevalle word die transaksie sommer vir meer as die vraprys beklink, sê Brynn Janeke, uitvoerende hoof van die agentskap Eazi Real Estate, luidens ’n verklaring.

Volgens Janeke duur die momentum vir eiendom in dié prysklas voort.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos