Berei só voor vir julle groot trek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: PEXELS
Foto: PEXELS

Selfs as jy van ’n beknopte woonstel na jou droomhuis verhuis, is dit ’n groot omwenteling om al jou besittings op te pak en saam met jou gesin in ’n nuwe eiendom in te trek.

Dawn Bloch, ’n veteraan-agent van Lew Geffen Sotheby’s International Realty in die suidelike voorstede van Kaapstad, sê hoewel dit nooit ’n prettige ervaring sal wees nie, hoef dit nie ’n nagmerrie te wees nie.

“Met noukeurige organisering en vooruitbeplanning is dit moontlik om die spanning van die verhuising tot ’n minimum te beperk en die proses om in ’n nuwe huis te woon, te vergemaklik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos