Boetiekontwikkeling Olde Cork Farm in Constantia

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kunstenaarsvoorstelling van Olde Cork Farm in Kaapstad.
’n Kunstenaarsvoorstelling van Olde Cork Farm in Kaapstad.

Wat: Olde Cork Farm, ’n nuwe residensiële boetiekontwikkeling in Bo-Constantia in Kaapstad se suidelike voorstede. Wie? Mason is die ontwikkelaars. Pam Golding Properties bemark en verkoop die eiendom. Dit is in middel-Junie bekend gestel.

Wat behels dit? Olde Corke Farm bestaan uit altesaam 12 luukse huise, waarvan minstens sewe reeds van die hand gesit is. Die ontwikkeling behels ruim, losstaande huise met vier slaapkamer elk. Die huise spog met ’n kontemporêre ontwerp en gehalte-afwerkings.

Hoe lyk die afwerkings? Van die afwerkings wat kopers kan verwag sluit in Oggie-vloere, houtkaggels, dakwaaiers, Hansgrohe-mengers vir die krane, marmerwerkblaaie, matte in die slaapkamers, ’n sonkragaangedrewe warmwaterpompstelsel, sowel as ’n ingeboude gasbraai. Daarbenewens word die ontwikkeling ook heeltyds beveilig en kry dit ’n waghuis, alarmstelsels en elektriese heinings. Kopers het ook ’n keuse van opsionele ekstras soos ’n swembad of batterye as ’n rugsteunstelsel vir krag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos