Meer vroue nou alleeneienaars

akkreditasie
Meer vroue is huiseienaars as ooit tevore, sê ’n eiendomskenner. Foto: PEXELS
Meer vroue is huiseienaars as ooit tevore, sê ’n eiendomskenner. Foto: PEXELS

Huiseienaarskap in Suid-Afrika is besig om te verander – en dit is vroue wat die verandering aandryf deur meer as ooit tevore eiendom op hul eie aan te koop.

Andrea Tucker, die direkteur van die aanlyn verbandplatform MortgageMe, sê hierdie verskuiwing in die huismark dui daarop dat meer vroue op eie bodem genoeg selfvertroue het om ’n huureiendom in te ruil vir die moontlike opbrengste, gemoedsrus en finansiële vryheid wat huiseienaarskap hulle kan bied.

“Vroue wat hul eie eiendom besit, is ’n goeie barometer vir die algemene bemagtiging en ekonomiese vooruitgang van vroue. Wat veral bemoedigend is, is dat swart vroue volgens Lightstone se inligting as ’n belangrike marksegment na vore tree,” aldus Tucker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos