Nuwe boetiek-woonstelontwikkeling in Fresnaye

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kunstenaarsvoorstelling van die nuwe luukse woonstelontwikkeling 26 De Longueville in Fresnaye, Kaapstad.
’n Kunstenaarsvoorstelling van die nuwe luukse woonstelontwikkeling 26 De Longueville in Fresnaye, Kaapstad.

Wat? 26 De Longueville, ’n nuwe boetiek-woonstelontwikkeling in die Kaapse woonbuurt Fresnaye.

Wie? Die woonstelontwikkeling is ontwerp deur Peerutin Karol Architects. BASE Construction behartig die bouwerk, terwyl die eiendom deur Dogon Group Properties bemark en verkoop word.

Wat behels die ontwikkeling? Die ontwikkeling gaan uit slegs vier luukse woonstelle bestaan as dit klaar gebou is. Elkeen van die woonstelle gaan een verdieping binne die kompleks beslaan. Die woonstelle gaan elk ’n ruim, Italiaans ontwerpte kombuis kry, sowel as ’n groot leef- en eetkamer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos