Opgraderings beter as opknappings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Laag wit verf sal jou huis onmiddellik ’n ander voorkoms gee in plaas daarvan dat jy jou mure uitbreek om dit op te kikker, meen kenners.Foto: PEXELS
’n Laag wit verf sal jou huis onmiddellik ’n ander voorkoms gee in plaas daarvan dat jy jou mure uitbreek om dit op te kikker, meen kenners.Foto: PEXELS

Lente is die seisoen van vernuwing en is die ideale tyd om jou huis vir die somer op te kikker. ’n Bykomende voordeel is dat eenvoudige opgraderings die waarde van jou eiendom kan verbeter.

“Eiendomsagente stem in die algemeen saam dat die pryse in die meeste woonbuurte ’n maksimum het en dat massiewe opknappings nie altyd ’n goeie opbrengs op die belegging lewer nie.

“As jy geld leen om verbeterings aan te bring, moet jy die kleiner, kosmetiese veranderings oorweeg wat jou huis aantrekliker sal maak,” sê Shafeeqah Isaacs, hoof van verbruikersopvoeding by die finansiëlediensteverskaffer DirectAxis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos