Pak wanbetaling in skema só

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voor jy eiendom oorweeg as ’n belegging, is daar ’n paar aspekte om in ag te neem. (Foto: iStock)
Voor jy eiendom oorweeg as ’n belegging, is daar ’n paar aspekte om in ag te neem. (Foto: iStock)

Die redes vir hul wanbetaling verskil, maar oor die algemeen is dit nie ’n kwessie dat die eienaar nie die heffingsgeld kan bekostig nie – dit is eerder ’n moedswillige weerhouding van geld. Daardie persone wat gebonde daaraan is om te betaal, probeer normaalweg ’n afbetalingsooreenkoms met die trustees of bestuursagent bewerkstellig.

In die geval van weerhouding verklaar die eienaar dalk selfs openlik dat hy/sy ontevrede is met ’n sekere optrede en daarom die heffings weerhou.Of die wanbetaling stilweg begin plaasvind en niemand dit eintlik oplet nie – en of dit gepaardgaan met ’n uitdruklike verklaring van ongelukkigheid – die trustees moet vroegtydig optree om ’n latere kontantvloeiprobleem en ander skade aan die skema te voorkom.

­Hoe moet trustees of bestuursagente te werk gaan om die agterstallige heffings in te vorder?Artikel 3(1)(a) tot 3(1)(c) van die bestuurswet bepaal in kort dat die regspersoon (by wyse van die trustees) ’n administratiewe fonds moet skep wat die jaarlikse operasionele uitgawes dek. Hulle moet ook ’n reserwefonds skep om voorsiening te maak vir die instandhoudingsuitgawes van die komende tien jaar. Daarbenewens moet die trustees ook bydraes hef van die eienaars vir die uitgawes in die voormelde fondse.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos