Arende se blink atletiekster

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christopher Smit
Christopher Smit

’n Blink vertoning deur die 16-jarige atleet Christopher Smit van die Hoërskool Strand tydens ’n atletiekbyeenkoms vroeër hierdie maand het meegebring dat hy so pas in die WP en Wes-Kaap se elite-oefengroep ingesluit is.

Christopher het in die hamergooinommer vir o.18’s tydens Mosselbaai se jaarlikse worpe-byeenkoms – waartydens atlete net in hamer- en spiesgooi, skyfwerp en gewigstoot meeding – homself verras toe hy ’n yslike twee meter verbeter het op sy vorige beste gooi en het as wenner met ’n afstand van 62,90 meter ’n nuwe byeenkomsrekord opgestel.

Hierdie prestasie volg op die goue medalje wat hy as ’n lid van die WP-span in April by die SA junior kampioenskappe ingepalm het – en dit terwyl hy tans nie eens oor ’n afrigter beskik nie. Dit was danksy volgehoue intense oefeninge op sy eie dat hy hierdie prestasies kon vermag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos