Craven vir eers uitgestel tot in Oktober

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Afbeelding van die replika van die wedstrydbal wat Gilbert beskikbaar gestel het.  Foto: SA Rugby
’n Afbeelding van die replika van die wedstrydbal wat Gilbert beskikbaar gestel het. Foto: SA Rugby

Daar sal aanstaande maand vir die tweede agtereenvolgende jaar geen Cravenweek gedurende die skoolvakansie wees nie, maar dalk wel nog later vanjaar in Oktober.

Die SA Hoërskole Rugbyunie en die verteenwoordigers van die 14 Suid-Afrikaanse skolebonde het voorverlede week op ’n spesiale vergadering dit duidelik uitgespel dat daar weens die pandemie nie sprake van enige nasionale toernooi in die komende skoolvakansie sal kan plaasvind nie.

Almal is egter steeds hoopvol dat die omstandighede in ’n mate sodanig sal “normaliseer” na volgende kwartaal toe dat minstens die Cravenweek vir o.18-spelers sal kan plaasvind, sê Petrie Stofberg, sekretaris van die WP se hoërskole-unie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos