Gimmies op pad ‘ruimte’ toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Roosje Grobbelaar (16) is opgewonde om binnekort aan Nasa se ruimteskool deel te neem.
Roosje Grobbelaar (16) is opgewonde om binnekort aan Nasa se ruimteskool deel te neem.

Twee leerlinge van die Hoërskool Gimnasium Paarl mik vir die sterre wanneer hulle vanjaar aan ’n kursus oor ruimtevaart deur die Amerikaanse ruimte-agentskap Nasa deelneem.

Die gr. 11-leerlinge, Chanré Botha (17) en Roosje Grobbelaar (16), is die enigste leerlinge van Suid-Afrika wat gekies is om saam met tientalle jong mense uit ander lande aan Nasa se United Space School-kursus vanaf 25 Julie tot 8 Augustus deel te neem.

Weens Covid-19 vind die kursus vanjaar aanlyn plaas, maar indien die situasie verbeter, sal hulle volgende jaar Nasa in Houston, Texas, besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos