Herwinningsprojek wil skole, leerders inspan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Packa-Ching-skoleprogram is reeds by twee skole van stapel gestuur. Die skole het in een maand 3 200 kg se herwinbare afval ingesamel en meer as R3 600 daarvoor gekry.Foto: VERSKAF
Die Packa-Ching-skoleprogram is reeds by twee skole van stapel gestuur. Die skole het in een maand 3 200 kg se herwinbare afval ingesamel en meer as R3 600 daarvoor gekry.Foto: VERSKAF

Packa-Ching, ’n innoverende inisiatief vir herwinbare afval, streef daarna om Suid-Afrika se herwinningskoers te verbeter deur skole en hul leerlinge te mobiliseer.

Packa-Ching se mobiele eenhede is in 2017 deur die Polyolefin Responsibility Organisation NPC (Polyco) begin en is nou in ses areas landwyd werksaam.

Inwoners is tot dusver meer as R2,5 miljoen betaal vir die 3 miljoen kilogram gebruikte, herwinbare verpakkings wat hulle vir Packa-Ching gebring het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos