Paul Roosers met skerp tonge

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vyf leerlinge van die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch het onlangs deurgedring tot die nasionale finale ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Pellatt Ponty Smith, Sebastiaan Pentz en Willem Jacobus Visagie dring almal deur onder die Afrikaanse redenaars-kategorie. Dié drie leerlinge het geredeneer oor integriteit, die murg in ons bene en die toekoms van die jeug. Jack Vlismas en Frans Hoffmann het uitgestaan in die Engelse kategorie en dring gevolglik ook deur tot die nasionale ronde. Jack het geredeneer oor die Spartans en wat ons by hulle kan leer, terwyl Frans beïndruk het met sy onvoorbereide toespraak. Die nasionale finale ronde vind tussen 14 en 20 Oktober 2021 plaas. Op die foto is die vyf leerlinge (van links na regs): Frans, Willem Jacobus, Jack, Sebastiaan en Pellatt Ponty.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos