Skolesport weer op dreef in 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Alle ontwikkelinge dui daarop dat skolesport-aktiwiteite volgende jaar weer hul gewone gang sal gaan nadat die viruspandemie dit die afgelope 18 maande in die wiele gery het.

Van die hoofstroom-somersportsoorte is dit veral op krieketgebied dat dinge weer volstoom begin loop. Hoewel beplanning in hierdie stadium grootliks nog in ’n wag-en-kyk-fase is, is die aanduidinge dat mededinging op skolesportvlak so na aan normaal as wat kan kom, sal geskied.

Wat atletiek betref, word niks uit die geledere van die WP-bestuur verneem nie, maar individueel reël skole reeds fluks huis- en kleurebyeenkomste. Die WP se skoletennisunie beoog om eers in Januarie weer met ’n amptelike ligakompetisie te begin, sê Gabri Spies, die unie se wedstrydsekretaris, maar dit staan skole vry om in die komende kwartaal onderling vriendskaplike wedstryde te reël.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos