Badsberg wen prys 4de keer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Henri Swiegers en Jaco Booysen van die wynlandgoed Badsberg met die Generaal Smuts-trofee. Foto: Verskaf
Henri Swiegers en Jaco Booysen van die wynlandgoed Badsberg met die Generaal Smuts-trofee. Foto: Verskaf

’n Gehoute witversnit van chardonnay en colombard van die wynlandgoed Badsberg in die Breedekloof het vanjaar met die louere as die algehele SA Kampioenjongwyn by die SA Jongwynskou weggestap.

Dit is die vierde keer wat Badsberg die gesogte Generaal Smuts-trofee as algehele wenner verower het. Die landgoed het ook die trofee vir die beste Suid-Afrikaanse witversnit ontvang.

Volgens die organiseerders is dit die eerste keer in die 189-jarige bestaan van die kompetisie dat ’n witversnitwyn die toppprys verower.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos