Bladskud: Steyn is rooiwynmaker by Nederburg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Zinaschke Steyn (33) is as die nuwe rooiwynmaker by die Nederburg-kelder aangestel.

Sy neem die leisels by Samuel Viljoen oor, wat nou in beheer van die hele Nederburg-kelder staan. “Ek is opgewonde oor die nuwe uitdagings, maar besef ook ek het groot skoene om te vul.”

Steyn het haar beroepsloopbaan ná skool op Klerksdorp as proefleser by ’n drukkery op Worces­ter begin, met planne om chemiese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch te studeer omdat sy brandewyn wou maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 172/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.91
+0.0%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.24
+0.2%
Silwer
21.65
+0.1%
Palladium
2,014.26
-0.7%
Platinum
948.11
+0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,092
+1.0%
Alle aandele
69,820
+0.9%
Hulpbronne 10
72,405
+0.8%
Industriële 25
78,012
+1.2%
Finansiële 15
16,027
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos