Boer ontgin die jojoba-mark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só lyk ’n jong boon aan ’n jojoba-boom. Foto: Lukas Botes
Só lyk ’n jong boon aan ’n jojoba-boom. Foto: Lukas Botes

Botes het in 2000 met jojoba begin boer – ’n droogtebestande, meerjarige boomstruik wat endemies is aan die woestyngebiede van Noord-Amerika waar dit die grootste bron van inkomste in die Sonora-woestyn is.

Die sade (ook bone of neute genoem) word in die somer ryp en bevat 54% vloeibare was waaruit jojoba-olie gepers word. Die was-ester, wat nader aan walvisolie as plantaardige olies is, het geneeskundige waarde en is sag genoeg om as basis vir velsorgprodukte gebruik te word. Dit word as smeermiddel in verskillende nywerhede gebruik.

“Ek het na ’n landbougewas gesoek wat by die Karoo-omstandighede pas om te probeer opmaak vir veeverliese wat deur jakkalse veroorsaak word,” vertel hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.74
+0.3%
Silwer
22.42
+0.2%
Palladium
1,811.82
+1.5%
Platinum
950.50
+1.1%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos