Filloksera nie dood, dit sluimer net

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die moontlike teenwoordigheid van filloksera is in wingerde sigbaar waar groen wingerdblare dofgroen word en vergeel. Omdat filloksera optimale wortelfunksie belemmer, kan dit die wingerd uiteindelik laat afsterf. Foto: VERSKAF DEUR DR. ELLEUNORAH ALLSOPP
Die moontlike teenwoordigheid van filloksera is in wingerde sigbaar waar groen wingerdblare dofgroen word en vergeel. Omdat filloksera optimale wortelfunksie belemmer, kan dit die wingerd uiteindelik laat afsterf. Foto: VERSKAF DEUR DR. ELLEUNORAH ALLSOPP

Filloksera, die mikroskopies klein wortelluis (Daktulosphaira vitifoliae) wat in die laat 1800’s groot dele van die wêreld se wingerde uitgewis het, is nie dood nie, maar leef ondergronds voort in ons eie wingerde.

Dít is die voorlopige bevindings van ’n navorsingsprojek onder leiding van dr. Elleunorah Allsopp, ’n senior navorser by die Landbounavorsingsraad (LNR) Infruitec-Nietvoorbij. Die projek het in April 2019 begin en strek oor drie jaar. Dit is die eerste plaaslike navorsing in 40 jaar wat op die wortelluis gedoen word, en word deur die SA Tafeldruifbedryfsliggaam en Raisins SA ondersteun. Die projek het ten doel om vas te stel hoe wyd filloksera in die belangrikste verbouings­gebiede van tafel- en droogdruiwe voorkom, sowel as hoe dit wingerdgroei en opbrengste raak.

Filloksera is vir die eerste keer in 1854 in wilde wingerde in die VSA aangetref. Vandaar is dit vermoedelik na Europa ingevoer weens die wingerdstokke se weerstandigheid teen witroes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 184/6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.88
-0.4%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.00
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,827.16
-0.0%
Silwer
21.27
+0.6%
Palladium
1,913.50
+1.8%
Platinum
902.50
-1.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,256
+2.1%
Alle aandele
67,573
+1.9%
Hulpbronne 10
65,274
+1.3%
Industriële 25
79,703
+4.1%
Finansiële 15
15,413
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos