Hoenderboer wil inspireer

akkreditasie
Jo-Andra Cloete-Greegory (34) het haar boerdery met 100 hoenders in ’n informele nedersetting begin. Vandag huur sy vyf hektaar grond in Joostenbergvlakte buite Kraaifontein. Foto: DENIQUE SMITH
Jo-Andra Cloete-Greegory (34) het haar boerdery met 100 hoenders in ’n informele nedersetting begin. Vandag huur sy vyf hektaar grond in Joostenbergvlakte buite Kraaifontein. Foto: DENIQUE SMITH

Toe die 34-jarige Cloete-Greegory, ’n boorling van Stellenbosch, in 2016 tydens haar kraamverlof met kuikens uit haar motor se kattebak in Mfuleni begin handel dryf het, het sy nie gedink dat haar onderneming só gou sou groei nie.

Aan die begin was die onderneming wat sy vrou-alleen sonder finansiering op die been gebring het, vir haar net om ekstra geld te verdien. Dit het egter só uitgebrei dat sy die korporatiewe wêreld vaarwel toegeroep en voltyds op haar hoenderboerdery begin fokus het.

En vandag, byna vyf jaar later, boer sy op ’n stuk gehuurde grond van vyf hektaar in Joostenbergvlakte net buite Kraaifontein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos