Jacobs bou op nalatenskap

akkreditasie
Willie Jacobs, die uitvoerende hoof van Aartappels Suid-Afrika.
Willie Jacobs, die uitvoerende hoof van Aartappels Suid-Afrika.

Jacobs het by dr. André Jooste oorgeneem, nadat hy ná nagenoeg nege jaar as die uitvoerende hoof van die organisasie uitgetree het.

Die ASA het vroeër vanjaar gesê daar is onder Jooste se leierskap onder meer waardevolle produknavorsing gedoen, sowel as navorsing oor produsentekwessies in sekere gebiede. Die inisiatiewe wat deur Jooste gevestig is, word hoog aangeskryf en ondersteun deur die bedryf.

Die ASA-direksie het aan die begin van die jaar luidens ’n verklaring gesê hy glo egter Jacobs se kundigheid en ervaring as landbou-ekonoom sal op Jooste se nalatenskap bou en dit verder uitbrei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos