Swartland-boer aan stuur

akkreditasie
Uys van der Westhuijzen
Uys van der Westhuijzen

’n Boer vanuit die Swartland en ’n rolspeler met betrekking tot landelike veiligheid in die provinsie is pas as die voorsitter van Agri SA se sentrum vir uitnemendheid vir landelike veiligheid aangewys.

Uys van der Westhuijzen is al sedert 2014 die voorsitter van Agri Wes-Kaap se beleidskomitee vir landelike veiligheid en is volgens die organisasie al vir baie jare by georganiseerde landbou betrokke. Hy boer buite Malmesbury in die rigting van Klipheuwel.

Volgens Van der Westhuijzen is dit kritiek dat al die rolspelers wat in die polisie se landelike veiligheidstrategie genoem word, saam met Agri SA en sy provinsiale affiliasies werk om landelike veiligheid te bevorder. Landelike misdaad is nie net die polisie en die landbousektor se probleem nie, sê hy luidens ’n verklaring. “Die land se maatskaplike en ekonomiese situasie speel ’n groot rol in misdaad, en departemente soos onderwys en maatskaplike ontwikkeling moet deel van die oplossing wees. Wanneer ons net op misdaad fokus, is ons reaktief. Al die rolspelers moet om ’n tafel sit om proaktief ter wille van veiliger gemeenskappe saam te werk,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos