Tegnologie gebruik vir wynkompetisie

akkreditasie
Foto: iStock
Foto: iStock

2019 was ’n geweldige goeie oesjaar vir sauvignon blanc, meen die beoordelaars van die Sauvignon Blanc SA Top 10-kompetisie.

Volgens dr. Winifred Bowman, Kaapse wynmeester en paneelsameroeper, het die 2019-wyne waarvan die paneel reeds verlede jaar gehou het, weer uitgestaan. “Dit was vir my besonder interessant hoe goed die gehoute wyne gevaar het, veral die oueres,” het sy in ’n verklaring gesê wat ná afloop van die beoordeling verlede week op die Uitkyk-wynlandgoed deur die organisasie Sauvignon Blanc SA uitgereik is.

Volgens haar was daar weer ongekende ondersteuning vir die 2020-kompetisie. Altesaam 149 wyne van 96 produsente het om die gesogte titel meegeding. Die Top 20-finaliste word later vandeesmaand aangekondig, terwyl die Top 10-wenners op 14 Oktober op die virtuele Sauvignon Blanc SA Top 10-toekenningsgeleentheid aangewys word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,839.13
-0.1%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
2,039.15
+1.8%
Platinum
1,041.10
+1.4%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,427
-0.1%
Alle aandele
76,086
-0.1%
Hulpbronne 10
77,299
+0.4%
Industriële 25
95,277
-0.4%
Finansiële 15
15,101
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos