Verbeterde kultivars antwoord vir boer se stygende insetkoste

akkreditasie
Chantel du Raan, ’n navorser verbonde aan Aartappels Suid-Afrika, het hierdie foto van ’n kultivarproef geneem in die Koue Bokkeveld wat die organisasie saam met die Donkerbos-landgoed onderneem.
Chantel du Raan, ’n navorser verbonde aan Aartappels Suid-Afrika, het hierdie foto van ’n kultivarproef geneem in die Koue Bokkeveld wat die organisasie saam met die Donkerbos-landgoed onderneem.

’N Hoë bemarkbare opbrengs word allerweë beskou as een van die belangrikste meganismes om die effek van die stygende kosteknyptang die hoof te bied.

Daarom beskou die aartappelbedryf die ontwikkeling en evaluasie van verbeterde kultivars as ’n hoë prioriteit in die navorsingsprogram.

Die ideale aartappelkultivar is wyd aanpasbaar met ’n hoë opbrengs, goeie gehalte wat aan die vereistes van die verbruiker voldoen, en daarby sou dit goed wees as die kultivar geskik is vir die vars mark en verwerking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos