Werkers word ook eienaars

akkreditasie
Die aandeelhouers (van links) Jeremy Jansen, Reuben Tshaya, Pieter Koopman, Tholine Liebenberg, Salomie van Wyk en Cheslin Prins klink ’n glasie. Foto’s: VERSKAF
Die aandeelhouers (van links) Jeremy Jansen, Reuben Tshaya, Pieter Koopman, Tholine Liebenberg, Salomie van Wyk en Cheslin Prins klink ’n glasie. Foto’s: VERSKAF

’N Bemagtigingsonderneming gestig vir die werknemers van die wynlandgoed Diemersfontein, by Wellington, het vandeesmaand trotse aandeelhouers van dié landgoed geword.

Thokozani Staff Holdings, wat deur 65 werknemers van die Diemersfontein Wine and Country Estate besit word, het 55% aandeelhouding in Diemersfontein Wines – die landgoed se handelsmaatskappy – bekom.

Luidens ’n verklaring is hierdie die volgende stap in die transformasie en ontwikkeling van Thokozani – wat deur Sue en David Sonnenberg, eienaars van Diemersfontein, vir die plaas se werknemers gestig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 0
South Africa (w) 284/10
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
Rand - Dollar
15.85
-0.3%
Rand - Pond
19.46
-0.4%
Rand - Euro
16.79
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.97
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,824.00
-0.2%
Silwer
21.16
+0.0%
Palladium
1,876.00
-0.2%
Platinum
910.50
-0.1%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,525
+2.6%
Alle aandele
67,827
+2.2%
Hulpbronne 10
65,489
+1.7%
Industriële 25
80,203
+4.7%
Finansiële 15
15,428
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos