.

Vol aksie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die pa-en-dogter-span Pieter en Leoné Steyn in aksie by Saterdag 25 September se Rally Sprint 4 All-geleentheid op die Klein Wolwedans-plaas in Klipheuwel. Altesaam 28 spanne het in die 2021-weergawe van die vyf spesiale vyf-fases-wedren deelgeneem. Dié wedren is in perfekte weertoestande gehou, met Zahier Ajam en Trish van Vuuren wat as algehele wenners gekroon is. Pieter van Somerset-Wes was die navigator vir albei sy dogters, Leoné en Carina. Hulle het die wedren in hul unieke Subaru 2.0 4x4-buggy aangepak. Wayne en Stacy Wilson, ’n pa-en-seun-span van Strand, het ook in hul DTM Helderberg Nissan Maxima 3.0 beïndruk, en het ’n algehele sesde en 10de plek losgery. Dié paartjie het op hul beurt die stuurwiel vir die navigatorsitplek verruil.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.5%
Rand - Pond
20.42
-0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,799.30
+0.4%
Silwer
24.39
+0.2%
Palladium
2,056.00
+1.6%
Platinum
1,041.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.1%
Industriële 25
86,436
-0.4%
Finansiële 15
13,915
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos