.

Luister vir ’n goeie doel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Weens die Covid-19-pandemie kon Geluksoord, ’n tehuis vir verswakte bejaardes in Stellenbosch, nie verlede jaar en vanjaar sy gewone geldinsamelingsgeleenthede by die tehuis hou nie. Op 28 Oktober vind Spys en Klank in die Upstage-lokaal van die Drostdy-teater plaas. Kom geniet ’n heerlike viergangete en ’n musiekuitvoering deur Niël Rademan (regs) en Wilken Calitz, alles ten bate van hierdie spesiale groep inwoners. Slegs ’n beperkte aantal plekke is beskikbaar en Covid-19-protokol word gevolg. Vir navrae en borgskappe skakel 021 887 3124/5 of 082 462 0443.

besig om te laai... Regstreeks
Oman 81/4
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,781.22
-0.1%
Silwer
24.11
-0.8%
Palladium
2,004.00
-2.9%
Platinum
1,050.00
-0.3%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos