.

kom leer oor jou geldsake

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Opvoedkundige werksessie oor finansiële welstand is Woensdag 29 September deur Old Mutual en Unlimited Hands for Africa by die Church International in Macassar aangebied. Dié groep inwoners het tydens die werksessie verskillende finansiële aspekte geleer, soos hoe om ’n begroting op te stel en hoe om volgens ’n begroting te leef. Nog ’n werksessie word vandag (Dinsdag 12 Oktober) om 10:00 by dieselfde venue in Charlie Brownstraat, Macassar, aangebied. Weens Covid-19-regulasies is plek beperk, en belangstellendes word dus aangemoedig om gou plek te bespreek. Verversings sal bedien word. Bel Chantal Mofokeng by 074 740 2681, Scarlett Brinkhuis by 074 570 8041 of Romario Davids by 076 841 9872 om plek te bespreek.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.42
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,800.38
+0.4%
Silwer
24.40
+0.3%
Palladium
2,063.50
+1.9%
Platinum
1,042.26
+0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos