.

Langeberg Sekondêr kry wetenskaplaboratorium

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Langeberg Sekondêre Skool was een van die drie gelukkige skole in die Wes-Kaap wat verlede week ’n nuutgeboude wetenskapslaboratorium ontvang het. Prof. Shaheed Hartley, direkteur van Advancing Knowledge, ’n maatskappy sonder winsbejag, verduidelik die wetenskapdepartement het die doel om onderrig en kennis van wetenskap en wiskunde in benadeelde skole te verbeter en het weer eens sy toewyding tot die saak getoon deur behoeftige skole van nuwe wetenskaplaboratoriums te voorsien. “Ons het Maandag ’n spoggeleentheid gehad waar ons skool se nuwe laboratorium amptelik geopen is. Ons wil graag ons opregte bedanking betoon aan prof. Hartley, John Matthews en aan al die ander rolspelers. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie,” het dr. Adriaan Landman, die skoolhoof, gesê. Die openingsdag is bygewoon deur hoofde en adjunkhoofde uit die Langeberg en opvoeders wat wetenskap onderrig. Op die foto, van links. staan Edgar Johannes, Leon Rousseau (kringbestuurder), prof. Hartley, Moonisah Jeftha (fisiese wetenskappe-onderwyser), John Matthews, dr. Landman (skoolhoof) en Prendel Hull (adjunkhoof).  Foto:

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos