.

Beurs bied nuwe geleenthede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jillian Uren van Caledon het baie by die beurs baatgevind.
Jillian Uren van Caledon het baie by die beurs baatgevind.

Die Globeleq Scholarship Fund (GSF) 2022 se akademiese jaar is in volle gang en dié fonds bied ‘n beurs aan vir studente wat in ‘n 50km-radius van die Klipheuwel-windplaas in die Theewaterskloof-munisipaliteit woon. Die studente wat hierby gaan baatvind, is afkomstig van Genadendal, Grabouw, Botrivier en Hermanus.

 Die Globeleq Scholarship Fund (GSF) is ‘n vlagskip as dit kom by beurse en die begunstigdes is nie net 100% swart nie, maar ook meestal vroue.

Die GSF-gemeenskapsporgram is daargestel om spesifiek plaaslike begunstigdes te ontwikkel. Die beurs dek die studiegeld, vervoer, behuising en selfs leermateriaal,” verduidelik Hlengiwe Radebe, direkteur: ekonomiese ontwikkeling van Globeleq South Africa en Klipheuwel-windplaas.

Dié program is in 2016 van stapel gestuur en fokus nie net op akademiese prestasie nie, maar ook finansiële nood, waar die studente woon en geslag. Die program bied ook geleenthede vir studente aan om indiensopleiding te ontvang. 

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.5%
Rand - Pond
20.42
-0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,799.30
+0.4%
Silwer
24.39
+0.2%
Palladium
2,056.00
+1.6%
Platinum
1,041.00
-0.2%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
+0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.1%
Industriële 25
86,436
-0.4%
Finansiële 15
13,915
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos