.

Ervaring wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
2.	Henry van der Merwe en sy vrou Rina met Jem en al die trofeë wat hulle gewen het.
2. Henry van der Merwe en sy vrou Rina met Jem en al die trofeë wat hulle gewen het.

Deelnemers aan die 2021 se nasionale skaaphond-kampioenskap buite Caledon het hulle nie deur die reën laat afskrik nie.

Pippa Philip, visepresident van die SA skaaphond-vereniging, berig dat die kompetisie om te bepaal wie die nasionale kampioen sou wees, op die laaste dag van die kampioenskap (Sondag 3 Oktber) besonder sterk was

Henry van der Merwe, wat in die Sutherland-distrik boer, het weer eens bewys dat hy ’n kampioenafrigter en -hanteerder is toe hy en sy hond Jem die hoogste telling van die dag aangeteken het. Henry is al verskeie kere in die verlede as die nasionale kampioen gekroon en op 84-jarige ouderdom bewys hy dat ervaring in dié bedryf belangrik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos