.

Groot belangstelling heers oor eersdaagse Visrivier-kanomarathon

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Ná die afgelope naweek se kanomarathon wat dien as 'n vooraf vir die Groot Visrivier-kanomarathon, heers daar groot belangstelling in dié byeenkoms wat op 8 en 9 Oktober plaasvind.

Altesaam 535 inskrywings is reeds ontvang, maar organiseerders verwag 'n vlaag van laat inskrywings en vertrou dat die totaal op marathondag op meer as 600 sal staan.

In die afdeling vir K2’s, waar die Suid-Afrikaanse K2-kampioenskappe vanjaar beslis word, is daar reeds 180 inskrywings en sterk mededinging word in die mans- en vroue-afdelings verwag.

In die voor-Vis, wat op 25 en 26 September in soortgelyke omstandighede as die marathon plaasgevind het, was die wenners Andy Birkett en Nicholas Notten in 'n tyd van 5 uur en tien minute.

Altesaam 535 inskrywings is reeds ontvang vir vanjaar se Visrivier-kanomarathon.

besig om te laai... Regstreeks
Oman 101/6
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,780.81
-0.1%
Silwer
24.17
-0.7%
Palladium
2,009.00
-2.8%
Platinum
1,050.61
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos