.
Deel

Nico Malan-leerders voltooi suiwelkursus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leerders agter, van links, Johan Harris, Janu Vosloo, Armin du Preez, JG Cooimans, Anthony Horne, Kamva Charlie, Tiaan de Klerk, Antonie Olivier. Leerders voor, van links, Eliska Nel, Francois van Niekerk, Dané du Toit. Volwassenes: Michelle Janse van Rensburg (onderwyser Nico Malan), Hannes Cilliers (ondervoorsitter MPO Oos-Kaap), Ronald Rapholo (MPO opleidingsinstituut), Anri Wolmarans (MPO Oos-Kaap Streeksbestuurder) en Hanko Smit (onderwyser Nico Malan).                                                                  Foto: Verskaf

Die eerste 14 studente in die land wat die suiwelkursus vir skole, aangebied deur die Melk Produsente Organisasie (MPO), doen, is slaggereed en gretig om alles oor melkboerdery te leer.

Die groep is almal leerders van die Hoërskool Nico Malan tussen graad 9 en graad 11.

Die kursus bied die geleentheid aan leerders wat in ’n toekoms in melkboerery belang stel om al op skool ’n kwalifikasie te bekom wat hulle ’n voorsprong gee.

Die kursus bestaan uit ses modules asook praktiese werk wat op plaaslike melkplase gedoen word.

Vir enige verdere inligting oor die kursus kontak vir Anri Wolmarans (streeksbe- stuurder van die MPO Oos-Kaap) op 064 934 3951.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 170/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.22
+0.3%
Rand - Pond
23.88
+0.4%
Rand - Euro
20.55
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,962.99
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos