.

Kleinboere kry min hulp ná erge brande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Klein- en opkomende boere wat ook groot skade en verdriet met die onlangse verwoestende veldbrande in die Noord-Kaap gely het, sê hulle weet nie waar om vir hulp aan te klop nie.

Die skenkings van veevoer wat hulle gekry het, is ’n druppel aan die emmer. AbiMesselaar, provinsiale voorsitter van die Nasionale Afrikaboerevereniging (Nafu), sê sy briewe aan GWK en Lubern-voere is nog onbeantwoord. Die departement van landbou het enkele bale lusern geskenk, “maar hoe kan een baal 16 beeste aan die lewe hou?” Messelaar, wat naby Schmidtsdrift boer, sê sy meentgrond het die vlamme gelukkig ontkom. Hy sê van hul lede het gehelp om brande in die omgewing te bestry, “want boere help mekaar, al het ons nie vuurvegters nie”.

Die departement van landbou het ’n paar jaar gelede agt voertuie met vuurvegters aan klein boere geskenk, maar dit by die Siyancuma-munisipaliteit in Douglas geberg. Daar is dit gevandaliseer en is onbruikbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.26
+0.2%
Silwer
24.07
+0.0%
Palladium
1,981.00
+0.8%
Platinum
1,018.00
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos