.

Skare kan weer juig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Solank toeskouers by buitelugsportbyeenkoms­te streng by regulasies hou, behoort dit nie superverspreiders van Covid-19 te word nie.

So het kenners Maandag (11/10) gesê nadat die toegelate getal toeskouers by dié byeenkomste gewysig is.

’n Maksimum van 2 000 toeskouers mag nou sportgeleenthede buite bywoon, en 750 mense binnenshuis.

Dit is die eerste keer sedert Maart 2020 dat toeskouers toegelaat sal word.

Kenners meen buitelug­byeenkomste is minder gevaarlik as dié binnenshuis, maar hou steeds ’n gevaar vir verspreiding in waar mense saamdrom, in mekaar se gesig skree en nie ’n veilige afstand handhaaf nie.

Intussen is daar ook vreugde dat Suid-Afrika van Brittanje se rooilys verwyder is, wat beteken dat reis vir plesier tussen dié twee lande weer mag plaasvind.

Werner Beukes, Liana Mocke
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos