.

Bonsai-boompies te sien

akkreditasie
’n 24-jarige Huilboerboon.
’n 24-jarige Huilboerboon.

Liefhebbers van die pragtige Japanse kunsvorm bonsai, waarin bome as kuns in potte uitgestal word, het twee geleenthede om dit te aanskou.

Die eerste is ’n uitstalling by die Babylonstoren-wynplaas buite die Paarl, waar verskillende kunstenaars se miniatuur-boompies in die Pofadder vertoon word. Daar is verskillende spesies, verskillende groottes en veral die vye wat oor rots gegroei is, is uitstaande. Tuintoere word deur kundiges op die plaas se webwerf bespreek.

Die tweede geleentheid is die jaarlikse skou van die Boland Bonsai-klub wat vanjaar in Somerset-Wes plaasvind.

Van die beste bome in die Boland sal van Saterdag 09:00 tot Sondagmiddag by die Fiore-kwekery en restaurant by Audas-straat 6 uitgestal word. Aangesien verlede jaar deur Covid-19 belemmer is en die skou nie kon plaasvind nie, beloof vanjaar om een van die grotes te wees. . Kontak Winfried Lüdemann by 082 865 0040 vir nog inligting.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos