.

Kyk ‘Kaalgat Karel’ by Minimax

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die nuwe Afrikaanse rolprent Kaalgat Karel is van Vrydag 24 September tot Dinsdag 28 September by die Minimax-opwip-teater in die Paarl te sien .

Kaalgat Karel vertel die verhaal van Karel Venter (Francois Jacobs), ’n 30-jarige man, wat van opwinding hou, en die gepaardgaande sosiale-media-beroemdheid veral wanneer hy by sportwedstryde kaalbas op die veld hardloop. Hy raak verlief op die paramedikus Rita (Christia Visser), wat hom red nadat een van sy (vertonings) skeefloop, maar daar is ’n probleem – sy is ’n agtermekaar-enkelma wat geen belangstelling in sy manewales het nie.

Die vertoningstye is 12:00, 14:30, 17:00 en 19:30. Kaartjies kan van vandag (Donderdag 23 September) af om 13:00 bespreek word. Skakel 021 872 0715/4 vir kredietkaart-verkope of besoek Minimax.

besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos