.

Tuin van Digters open aanstaande naweek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika gevestig is, word Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach-sentrum in Wellington gehou.

Liefhebbers van digkuns kan oudergewoonte uitsien na verskeie bekendstellings van nuwe bundels, voorlesings, boekuitstallings, gesprekke, asook kunsuitstallings.

Kaartjies kos R150 vir Vrydag se program, R250 vir al Saterdag se aanbiedings en R350 vir ’n tweedag-pakket. Studente betaal R100 per dag.. Besoek www.breytenbachsentrum.co.za of Facebook en Instagram vir die volledige program. Kontak Jeanne-Mari Gerber by 073 435 1022 of per e-pos by besprekings@breytenbachsentrum.co.za vir besprekings.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos