‘Comic’ kry lewe van sy eie

akkreditasie
Richard September en De Klerk Oelofse baljaar saam as die karakters Bal-Oog en Brommel in die produksie Bal-Oog en Brommel: Moord in Ixiastraat. Foto’s: Jaco Marais
Richard September en De Klerk Oelofse baljaar saam as die karakters Bal-Oog en Brommel in die produksie Bal-Oog en Brommel: Moord in Ixiastraat. Foto’s: Jaco Marais

Richard September en De Klerk Oelofse het sweerlik albei fotogeniese breine en ’n persoonlike afrigter op speed dial.

Want om vir ’n uur lank elke woord, byklank en beweging te moet onthou, terwyl jy nie ’n voet op die verhoog verkeerd sit nie verg beslis ’n bonatuurlike vermoë . . . om nie eens te praat van ’n bonatuurlike fiksheidsvlak nie.

Tog kry hierdie manne dit sonder veel moeite reg om die beroemde strokiesprentkarakters, Bal-Oog en Brommel, lewe te gee in die produksie Bal-Oog en Brommel: Moord in Ixia-straat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.17
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,812.24
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
980.00
-0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos