Kinderboeke: Illustrasie, teks moet vertaal word

akkreditasie
Piet Grobler, David Griessel en Philip de Vos, met Niki Daly wat via Skype betrek is om op die Vrystaat Literatuurfees te gesels oor die vertaling en illustrasie van kinderverhale. Foto: Conrad Bornman
Piet Grobler, David Griessel en Philip de Vos, met Niki Daly wat via Skype betrek is om op die Vrystaat Literatuurfees te gesels oor die vertaling en illustrasie van kinderverhale. Foto: Conrad Bornman
Conrad Bornman

Op ’n gesprek oor die vertaling van kinderverhale vertel Piet Grobler dat selfs illustrasies soms vertaal moet word.

Grobler vertel dat Axel Scheffler wat die Gruffallo-boek geïllustreer het ’n vroulike bokkarakter met twee spene op haar uier geteken het. Die boek is internasionaal so versprei, maar die Amerikaanse uitgewer wou niks weet nie. Hy moes die twee spene uitvee. “Het hulle bokke dan nie tiete nie?” wou Grobler op ’n Vrystaat Literatuurfees-gesprek oor kinderboek-illustrasies en -vertaling weet.

Philip de Vos voel ook dat kinderboekvertalers meer betaal moet word as die vertalers van prosa. “Mens kan ’n boek soos hierdie in ’n uur vertaal, maar as dit moet rym, kan dit weke neem.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos