Klubs in NK geskok oor leë Karen Muir-swembad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Swemklubs in die Noord-Kaap is gestrand gelaat nadat die swembad in Kimberley wat op Olimpiese peil is, genoem na die beroemde boorling en wêreldkampioenswemmer Karin Muir, vir ’n onbepaalde tyd toegemaak is.

Volgens die Sol Plaatje-munisipaliteit is die swembad-kompleks weens foutiewe pompe en arbeidsgeskille gesluit.

Karen Muir, wat in Kimberley gebore en getoë is, het tussen 1965 en 1969 altesaam 18 wêreldrekords opgestel, maar kon weens internasionale sportboikotte teen Suid-Afrika nooit aan ’n Olimpiese Spele deelneem nie. Op 11 jaar oud het sy haar Springbok-kleure verwerf. Op 10 Augustus 1965, toe 12 jaar oud, het sy die jongste mens geword om ’n sportwêreldrekord in enige dissipline te breek, in ’n tyd van 1 minuut 08.7 sekondes in die 100 m-rugslag-nommer in Engeland. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
-0.1%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.27
+0.2%
Silwer
24.05
-0.0%
Palladium
1,978.50
+0.7%
Platinum
1,016.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos