.

Hou gevaar in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Antoinette Schoeman, Riebeeckstad: Die prentjie van beeste wat teen en soms in die pad loop, is nie nuus nie. Dit is op die hoofpad van Welkom na Virginia. Omdat dit gevaarlik is, het my man die wagter al vriendelik versoek om nie die beeste in die pad te laat loop nie – dit kan noodlottige gevolge hê. Brandmaer en verwaarloosde honde is ook tussen die beeste. Dit is hartverskeurend om die honde so te sien. Kan ons polisie en verkeersafdelings asseblief hierdie probleem aanspreek? Die beeste beweeg elke dag langs dié pad en drink ook die rioolwater wat teen die pad is. Foto: Antoinette Schoeman
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.41
+0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,800.24
+0.4%
Silwer
24.41
+0.3%
Palladium
2,033.50
+0.6%
Platinum
1,044.39
-0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
-0.1%
Alle aandele
67,172
-0.1%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos