VLV-vroue gesels oor grendeltyd

akkreditasie
Zelda Lombaard demonstreer die ontbyt-in-’n-beker en die voorsitter, Marianne Vorster, hou die mikrofoon vas tydens die Kuruman VLV se byeenkoms.Foto: Verskaf
Zelda Lombaard demonstreer die ontbyt-in-’n-beker en die voorsitter, Marianne Vorster, hou die mikrofoon vas tydens die Kuruman VLV se byeenkoms.Foto: Verskaf

Die grendeltyd het vele eksperimente in die kombuis tot gevolg gehad. Tydens ’n onlangse byeenkoms van die Vroue-land­bouvereniging (VLV) se Kuruman-tak is een so ’n eksperiment – ontbyt-in-’n-beker – aan die teenwoordiges demonstreer.

Zelda Lombaard, sameroeper vir Leefstyl, verduidelik dit soos volg: Bespuit ’n beker met voedselsproei soos Spray and Cook; pak kaas, tamatie, rou spek, sampioene en brood in lae in die beker; klits ’n eier en voeg sout en peper by; gooi dit bo-oor alles in die beker en plaas in die mikrogolfoond teen 80% vir drie minute.

Jongeling en Volgende Voetspoor se Ilzé Strydom het haar ervaring van die inperking gedeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.78
+0.2%
Rand - Pond
19.43
-0.3%
Rand - Euro
16.71
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.95
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,835.72
+0.5%
Silwer
21.46
+1.5%
Palladium
1,928.50
+2.6%
Platinum
917.00
+0.6%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,505
+2.5%
Alle aandele
67,841
+2.3%
Hulpbronne 10
66,539
+3.3%
Industriële 25
79,153
+3.4%
Finansiële 15
15,516
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos