.

Bekyk geskiedenis vanuit ’n ander hoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dié gebou op die hoek van Retief- en Jordaanstraat in Jordania, Kroonstad, is in geskiedenis gewortel. Nadat die eerste steen in 1907 gelê is, was die gebou op die punt van voltooiing toe dit in 1908 afgebrand het. Die oorsaak van die brand is nooit gevind nie, maar brandstigting is vermoed. Agt jaar later, in 1916, het die susters van Notre Dame de Namur die Notre Dame St. Peter-skool amptelik gestig, en die leerlinge is hier gehuisves. Gr. O- tot gr. 12-leerlinge van die dorp en omgewing ontvang steeds hier onderrig. Danie de Wet van Kroonstad het dié foto met sy hommeltuig geneem.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos