.

Bevorder omgewing vir bejaardes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
As deel van nasionale boomplantmaand het AfriForum se Kroonstad-tak op 24 September bome op Huis Edelkroon se terrein geplant. Onder meer vaderlandswilger- en olienhoutbome, wat goed in die streek aard, is aangeplant. Volgens Gabrie Grobler, voorsitter van die tak, is dit ’n voorreg om iets vir die senior lede van die gemeenskap te doen. In ’n poging om inwoners van dié tehuis vir bejaardes selfonderhoudend te maak, wil die tak verder ’n vrugteboord en groentetuin aanplant. Op die boomplantgeleentheid is Chris Morgan (distrikskoördineerder vir die Hoogland) en Grobler.Foto: Verskaf

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos