.

CAD help gesinne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Die Christelike Afhanklikheidsdiens (CAD) is ’n dinamiese organisasie wat aan mense met verslawings en hul gesinslede ondersteuning bied.

“Ons ondersteun hulle fisiek, psigologies, sosiaal en geestelik, en help hulle om produktiewe en gelukkige mense te wees,” sê Jacques Botha, voorsitter van CAD Vrystaat. Die groep vergader Dinsdae om 18:00 in die Metodistekerk by Cross-straat 86, Kroonstad. Belangstellendes kan Botha by 072-125-0506, JB Joubert (voorsitter van CAD Kroonstad) by 082-801-4456 of Esta Delport by 083-951-5205 bel of stuur ’n e-pos na cadvrystaat@gmail.com.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.81
+0.4%
Rand - Pond
20.42
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.11
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,800.38
+0.4%
Silwer
24.40
+0.3%
Palladium
2,063.50
+1.9%
Platinum
1,042.26
+0.1%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,580
0.0%
Alle aandele
67,172
+0.0%
Hulpbronne 10
63,244
+0.2%
Industriële 25
86,436
-0.5%
Finansiële 15
13,915
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos