.

Erfenis uit oorlog herroep, bewaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
By die Preekstoelrots tydens die Rapportryer­beweging se bedrywighede op 24 September, Erfenisdag, is van links dr. Eben von Well, Pieter en Juan-Pierre Bosman, dr. Hugo Smit en Danie Eichstädt.Foto: Verskaf
By die Preekstoelrots tydens die Rapportryer­beweging se bedrywighede op 24 September, Erfenisdag, is van links dr. Eben von Well, Pieter en Juan-Pierre Bosman, dr. Hugo Smit en Danie Eichstädt.Foto: Verskaf

Die Bethlehemkorps van die Rapportryerbeweging het in die gees van die onlangse landwye erfenisvieringe opruimings- en opknappingswerk by die Preekstoelrots en genl. Anthonie Michael Prinsloo se gedenkteken gedoen.

Tydens die Anglo-Boereoorlog het predikante, asook boereleiers, die boerekrygers vanaf die Preekstoelrots toegespreek.

Prinsloo was ’n bittereinder in die oorlog, wat sy aan sy met kmdt.-genl. Christiaan Rudolph de Wet geveg het.

Hy is op 12 November 1930 op onverwagse wyse dood toe ’n dwaalkoeël van ’n geestelik versteurde se geweer hom getref het terwyl hy bloekombome langs die ou Reitz-pad geplant het.

Prinsloo se begrafnisseremonie is volgens oorlewering die grootste wat tot nog toe in Bethlehem gehou is.

Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos